Kamp Nakuphi word aangebied by Forest Sailing Klub Terrein op die oewer van die Da Gama Dam in
Mpumalanga.
Die terrein het badkamergeriewe met warmwater storte en baddens, en is tussen die bome op die
kant van die dam geleƫ omtrent 10km van Witrivier af.